Kameeldrift East, Pretoria, Gauteng ID 731497
House
2.0
3
146m2
Vir 'n bosveld aftrede met GEMOEDSRUS, lae heffings, sekuriteit en mediese bystand op terrein, ondersoek Bergvallei Aftreelandgoed vandag. Hierdie wereldklas landgoed bied net die beste fasiliteite en 'n wye verskeidenheid eiendomme om uit te kies: - Woonstelle vanaf R795 000 - Huise vanaf R1,295M Wees die eerste persoon om hierdie luukse huis in te trek! Dit bied 3 ruim slaapkamers, 2x badkamers en 'n automatiese dubbel motorhuis. Graniet toonbanke is standaard en die huis het reeds 'n omsetter en battery stelsel (5KVA inverter en 5KVA Lithium battery) Koop direk van die ontwikkelaar en betaal GEEN OORDRAG KOSTE! Die fasiliteite op terrein sluit in: - 24-uur sekuriteit met patrolerende wagte - Sorg sentrum met verpleeg personeel op terrein, 7 dae 'n week, 24-uur 'n dag. - Spreekkamers - Restaurant - Koffiewinkel - Haar- en skoonheid salon - Biblioteek - Gemeenskap saal - Oord bussie Die ontwikkeling is elke dag op skou, maar 'n afspraak is belanrik.
Central Developments Bergvallei Retirement Estate
Interested in properties in this area? Enter your email and get regular updates about properties.
Property Not Available? Report it